Martin Van Rensburg woon in die Republiek se hoofstad.
Hy deel sy ou sinkdakhuis se plankvloere en staalplafonne met sy vrou Sonja, hulle seuns Mark en Thomas, en twee brakke, Samuel en Cowboy.
Van Rensburg is tans besig met die skryf van "Hermientjie" - 'n roman gebaseer op die karakters van die Kromruggens-distrik.Â
Die boek sal vroeg in 2027 beskikbaar wees.